Oor onsOor ons

Orania streef daarna om ’n selfstandige, onafhanklike tuiste vir Afrikaners daar te stel waarbinne elke inwoner vry, veilig en voorspoedig kan gedy. Hierdie tuiste moet nie net volhoubaar wees nie, maar dit moet ook in harmonie met die kontinent in die algemeen, en sy direkte omgewing in die besonder, kan groei en floreer.

WerksaamhedeWerksaamhede
Kontak onsKontak ons

Neem asseblief kennis dat ons sal poog om jou navrae binne die 48 uur te hanteer.

Telefoonnommer
Skakel ons by 053 030 0000.

E-posadres vir algemene navrae
ontvangs@ontwikkelorania.co.za.

Laat ’n boodskap

Naam en van(Required)