KUNSMATIGE INTELLIGENSIE

Kunsmatige intelligense vir klein ondernemings en ander Instellings.

Praktiese toepassing in jou alledaagse lewe. Kom hoor hoe jy kunsmatige intelligensie (KI) kan gebruik om jou onderneming te verbeter deur teks-, beeld- en
musiekskepping.

Datum: 27 Mei 2024
Tyd: 09:00
Plek: Orania Veiligheidsentrum

Prys: R300.00 p.p.

RSVP asb. voor Saterdag 18 Mei 2024
Kontak Du Preez de Villiers by 082 598 7329 vir enige navrae.

Dr Burgert Senekal is tans ‘n navorsingsgenoot in die Departement Rekenaarwetenskap en Informatika aan die Universiteit van die Vrystaat. Nadat hy in 2013 sy PhD verwerf het, ondersoek hy inligtingstegnologie, grootdata en kunsmatige intelligensie (KI) met spesifieke toepassings binne die Afrikaner se leefwereld. As NNS C-gegradeerde navorser het hy reeds meer as 90 artikels en vier boeke gepubliseer.

Hierdie aanbieding sal uitlig hoe KI jou prakties kan help met:

  • die opstel van sakeplanne,
  • die skep van eposse,
  • plasings op sosialemedia,
  • die skep van logo’s.

RSVP hier

"*" indicates required fields

Naam en van*
Please enter a number greater than or equal to 1.

KOM EN ONTDEK DIE WONDERLIKE WERELD VAN KUNSMATIGE INTELLIGENSIE!

Similar Posts