







KUNSMATIGE INTELLIGENSIE
Kunsmatige intelligense vir klein ondernemings en ander Instellings. Praktiese toepassing in jou alledaagse lewe. Kom hoor hoe jy kunsmatige intelligensie (KI) kan gebruik om jou onderneming te verbeter deur teks-, beeld- enmusiekskepping. Datum: 27 Mei 2024Tyd: 09:00Plek: Orania VeiligheidsentrumPrys: R300.00 p.p. RSVP asb. voor Saterdag 18 Mei 2024Kontak Du Preez de Villiers by 082 598…

Bekendstelling van die Pretoria-kantoor
Die groei en uitbreiding wat Orania die afgelope tyd beleef, het die Orania Ontwikkelingsmaatskappy (OOM) genoop om ‘n skakelbeampte in Pretoria aan te stel. Du Preez de Villiers sal voortaan navrae hanteer, ondersteuning bied aan mense wat wil vestig en met voornemende beleggers skakel. U word hartlik uitgenooi na hierdie historiese gebeurtenis waartydens OOM se…

Hoeksteen-ontwikkeling
Hoeksteen-ontwikkeling het ‘n besige paar weke agter die rug, veral danksy al die reëlings wat vir 2023 se o.23-Bokkietoernooi getref moes word.OOM was verantwoordelik vir die aanbieding van die toernooi en Hoeksteen moes sorg dat die verblyffasiliteite en terrein mooi skoon en netjies is. Baie dankie aan die manne en vroue van Hoeksteen wat dikwels…
End of content
End of content