BKO kry nuwe fasiliteite

BKO het die afgelope jaar met bykans 25% in studentegetalle gegroei. Om die groei te kan akkommodeer, is begin met die ontwikkeling van twee tussentydse werkswinkels, asook  die bou van nuwe klaskamers. BKO is verder ook in die proses om in samewerking met argitekte planne op te stel vir die bou van nuwe koshuise. Tot en met die oprigting van hierdie koshuise sal studente in die Olienhout-woonstelle gehuisves word.

Similar Posts