BKO-studente neem deel aan verskeie sportaktiwiteite

BKO fokus daarop om gehalteopleiding – met ‘n gesonde balans van studentelewe – vir ons studente te bpostsied. Daarom bied BKO, in samewerking met die Gemsbok Sportinstituut, aan studente die geleentheid om aan verskeie sportgeleenthede deel te neem. Tydens die o.23-Bokkietoernooi kon beide BKO se rugby- en netbalspanne goeie rekenskap van hulself gee. Dié spanne neem ook deel aan die Noord-Kaap-ligawedstryde met veral die netbalspan wat baie goed vaar.

Similar Posts