Nuwe erwe word uitgesit by Vêrgelegen

OOM begin (DV) binnekort met die diens van bykans 60 residensiële erwe in die omgewing van Gannabos.  Die doel van die ontwikkeling, wat as Vêrgelegen bekend sal staan, is om in die vraag na laekostebehuising in Orania te voorsien deur die daarstelling van `n groot aantal laekoste, gedienste erwe.  Die erwe sal wat grootte betref, wissel van 100 tot 150 m2.

Similar Posts