Ontmoet die vroue wat sorg dat OOM se finansies reg hanteer word

Christa Bredenhann, hoof van Korporatiewe Dienste se span bestaan uit die volgende drie vroue:

  • Jackie Roux, wat verantwoordelik is vir Gousblom, Groeifonds en Saambou.
  • Benita van Heerden, wat verantwoordelik is vir BKO, Hoeksteen en Helpmekaar.
  • Liza Smit, wat verantwoordelik is vir OOM, OEO, Groeikrag en OBD.

Baie dankie aan hierdie span vir die professionele wyse waarop julle OOM se geldsake hanteer

Similar Posts